Seksuele penetrasie

Seksuele penetrasie in die "sendelingposisie", deur Édouard-Henri Avril.

Seksuele penetrasie is die plasing van ’n liggaamsdeel of voorwerp in ’n liggaamsopening van iemand anders, soos die vagina, mond of anus, as deel van seksuele omgang. Dit vind ook plaas by diere.

Hoewel dit ’n algemene deel van die seksdaad is, is penetrasie in sommige gevalle onwettig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search